Tuesday 22 February 2011

Anton Katz is n leunaar?

REGTER ANTON KATZ IS N LEUENAAR EN HOORT NIE OP DIE REGBANK NIE.

DEEL 1: ONTLEDING VAN SY PERSOONLIKHEID EN IN-HOF METODIEK

Waarnemende regter Anton Katz moet ten alle koste weggehou word van die Kaapse Regsbank af.  Hy beskik nie oor die integriteit, die karakter, die intellek of die temperament, die sin van geregtigheid of die oopheid vir ervaringe om enigsins te kan slaag as regter nie, selfs nie in die Kaapse Hooggeregshof wat algaande bevolk word deur party paloekas en stommerike wat gewoon die ANC se eenparty beleid verbatim probeer af forseer ten behoewe van hulle politieke base nie.

Die woord “pompous” kom by mens op. n Kort vleiskop mannetjie met n bleek blink vleiskuif, oorkom deur sy eie grootheidswaan.  In die eerste plek is hy te besig vanoggend om sy twee regskollegas toe te laat om hulself in kamers aan hom te kom voorstel.  Regter is te besig jong. Baie baie besig. Baie belangrik.

Hy is genoegsaam laat.  Net laat genoeg om aan die mede en perse sy statuur duidelik te adverteer.  Do not fuck with me, I am going to be a judge.

Hy is nog een van die hordes jong waarnemende regters wat sommer met die intrapslag probeer om hulself as reuse intellekte af te dwing, wat probeer om sonder enige agtergrond wat ookal, iets soos  n Jeremy Gauntlett te probeer wees. In die slegte ou dae was die regters manne van lettere,  mense wat met die taal netsoos met die reg kon omgaan op so n besondere wyse dat mens van die podium af net kon buig in respek vir die hof.  In Kaapstad die afgelope tyd is elke tweede “upstart” onder die indruk dat hy vanwee sy politieke seleksie,  nou skielik die intellek reductio ad absurdum bygekry het, en dat arrogante, ongeskikte “engagement” met die irritasie wat gepas is wanneer groot intellekte kleintjies probeer voorstu,  hulle ook kan kenmerk.

Enter Anton Katz, n onaansienlike kort mannetjie met bak ore en n bleek voorkoms. Ongeskik is nie n raak beskrywing nie. Opgeblaas van eiewaan ja.  Dis hartseer wanneer mense soos Anton Katz nie die self evidente limiete kan raaksien wat hulle doodgewone intellekte kenmerk nie. Dis hartseer, dis tragies, en dit verarm die regbank in die Kaap wat eens op n tyd iets was wat werklik as n baken van justisie kon pronk.

Daar is min dinge wat so n verleentheid vir almal in n hof veroorsaak, as wanneer n intellektuele dwergie sy gewig begin rondgooi en in die proses sy onkunde so demonstreer dat die proffesionele mense wat voor hom verskyn mekaar skamerig moet aankyk, onseker van hoe hulle behoort te reageer.

Katz is intellektueel uiters gemiddeld, geweldig oneerlik, agterbaks en die swarter deel van sy nie-geskikte karakter,  is die feit dat hy nog boonop n sarkastiese boelie is wat onophoudelik sy mag probeer misbruik om diegene wat voor hom verskyn te probeer druk en stamp om in te pas in vreeslik self evidente slagysters wat sy eie voorafopgestelde vooroordele kan dien.

Daar is niks so onaansienlik soos die sarkasme en sadisme van n baie klein mensie nie.  Katz het n obsessie daarmee om homself teen die olierige paal van die Kaapse Hoogeregshof op te trek, teen enige koste.  Sy ongebreidelde begeerte om n belangrike regter te wees, skemer herhaaldelik deur as hy met sy bedenklike redenasievermoe poog om die gevoel in sy maag te probeer af forseer op die feite.

Wat die mannetjie so banaal en so n bedreiging vir ons regstaat maak, is die feit dat hy as mens net te klein (kleinlik) is om die verskil tussen sy emosionele verknogtheid aan n uitkoms,  sy begeerte om sy politieke meesters te beindruk, en sy eenvoudige en ongesofistikeerde poging om alles in sy eie raamwerk van ek is n kindjie klein reg en verkeerd, goed en sleg, in te pas,  dat hy nie eers kan sien nie dat hy die reels, regulasies, die wette van die land, vervang met die heilige opdragte van Fuhrer Katz.  Hy voel die reg.  Hy voel die antwoord.  Sy stellings in die hof, op rekord,  byvoorbeeld, die arrogansie - dat hy hom beslis nie “gaan steur aan n klomp Romeins Hollandse reels” wat 2000 jaar oud is nie - - d.w.s. Regter Anton Voetius Grotius.

Om die armgeestigheid wat hy na die hof toe bring nog meer pateties te maak,  is die selfbewustheid waarmee hy sy eie sin van selfvondaanheid na vore forseer. Kort kort kom hy uit met narcistiese stellings soos ‘wonder of hulle my uitspraak ook sal rapporteer ha ha’. Ek is die regter, ek sal besluit - - net vir diegene wat nog nie besef het die die mannetjie op die hoge stoel wat net net oor sy mikrofoon kan loer die grootbaas is nie.  En sy verwysings na “wat die man in die straat van sy uitspraak sal maak” is gewoon onrealistiese, amper masturbatoriese narcisisme. Die man in die straat het nie die vaagste benul waaroor dit gaan nie; hulle gaan nooit daarvan hoor nie; hulle gaan dit nie verstaan nie; hulle gaan dit nie weet nie. Al wat eintlik gebeur in tegnies-kommersiele reg, is dat hy sy speletjie speel nie om die man in die straat te beindruk nie, maar om die paloekas in politieke mag te probeer beindruk; te wys dat hy ook “moes” n struggler is.  Anton Katz is daardie tipiese oor-ambisieuse vent wat in tye waar diktatoriale kondisies begin ontstaan as “yes man” na vore tree deur “jawohl” te gil vir elke opdrag. 

Sy ADHD skemer ook die heel tyd deur.  Hy sukkel, hy kannie konsentreer op n hele argument nie; hy verstaan nie konteks nie, al wat hy doen is om rat tat tat tat die betoe voor hom in klein afgebakende mandjies in te skreeu en sanik, en om die praktisyns voor hom op oneerlike wyse te mislei en dan later op uiters oneerlike wyse met hulle response om te gaan. Inderwaarheid, lieg hy gewoon. Wanneer sy voorafbepaalde uitsprake nie by die betoe pas nie, vervals hy die woorde van die betoe voor hom, en skaamteloos, bevind hy wat hy van die begin af vermakerig te kenne gegee het hy gaan bevind.

Hy is aggressief oneerlik. Hy is korrup, insoverre dat sy oneerlikheid in die hof nie arbitrer is nie maar gekoppel is aan n spesifieke ideologiese, politieke, en persoonlike doelwitte wat hy en sy “henchman” voel - - VOEL - - die reg behoort te wees. Hy lieg en mislei, verlei en boelie, verskree en verduister die feite in die saak, nie net omdat hy onbekwaam is nie,  maar ter wille van persoonlike voordeel, vir hom, sy politieke meesters, en sy ideologiese mammon. Ons moet sulke mense van die regbank weghou.

Sy uitsprake is vervuil van sentimentele snert, gemik daarop om die ander klein mannetjies wat met hulle eie nuwe ideologie beindruk is akkoord te gee, voorwaarts met die bevryding, op Regter Katz se bevel.

En die deel wat die meeste kommer wek: hy is anti-Afrikaans, anti-Afrikaner en anti-middelklas.  Aldus Katz,  geld die wette van die land nie vir almal gelyk nie.  All animals are equal, but some animals are more equal than others.  Dis hartseer.  Hier is n vent wat vir aartsbedrieer Harksen gewerk het en duisende rande verdien het van die mees ongure bron af,  en nou skielik probeer hy sy posisie in die klippieskool met leuens en in-hof propaganda te regverdig.

As mens na sy vriendekring kyk, is hy rassisties. Op Facebook is dit meestal vriende wat sy etniese afkoms deel, almal wit, n enkele eensame Afrikaanse hier en daar. Hy het nie, Swart, Indier of Moslem vriende nie -  so,  buiten n "token of twee" wat hy skynbaar by die VVO opgetel het, is dit woonbuurt soos gewoonlik -   maar op die regbank sit hy en lieg en bedrieg om uitkomste te vervaardig wat hom in n goeie lig kan stel onder die handlangers van ons ex-bandiet, veelwywende  staatspresident,  onder die Hoofregter wat so gelieg en bedrieg het oor sy eie inkomstes en weggekom het met n storie wat so “tall” is dat dit my skaam maak. In die geselskap, sit Katz kiertsregop en verbeel hom hy is n man van vrede en regverdigheid,  waarhheid en orde.

Ek doen n beroep op al ons lede om aktief uit te gaan en Katz in sy gevaarlike ambisie hok te slaan.  Die man bedreig ons, ons land, ons mense, ons regstaat en die respek wat die hof by ons behoort af te dwing. Kontak asseblief sy vriende, sy facebook aanhangers, en al ons politieke en ander vriende om saam te werk om ons te help om die man uit die stoel te kry.



F.Y.M.



WORD VERVOLG: DEEL TWEE.  VOORBEELDE, OPNAMES EN UITSPRAKE WAT SY VALSHEID EN LEUENS ILLUSTREER.